'n Boer maak 'n plan...

Type
Book
Authors
Category
Biography  [ Browse Items ]
Description
In sy eerste boek wat in Afrikaans geskryf is, deel Myan Subrayan met humor, 'n boodskap van hoop vir Suid-Afrika, asook sy inspirerende getuienis van hoe hy as ʼn Hindu hom tot die Christenskap bekeer het. DIT IS NIE 'N VERTALING NIE!
Myan gebruik sy persoonlike lewensreis om Suid-Afrikaners te motiveer om verby die
pessimisme en wanhoop, waarvan hulle elke dag in hierdie pragtige land van ons hoor, te kyk. Dit is 'n bemoedigende verhaal van hoe God in staat was om Myan se mislukkings en teleurstellings te neem en dit in goeie dinge te omskep. Na elf jaar in Nieu-Seeland en sy onlangse terugkeer na Suid-Afrika, gee hy waardevolle, eerlike advies van wat om te verwag as jy daaraan dink om te emigreer.
Die boodskap herinner alle Suid-Afrikaners daaraan dat "God nog nie klaar is met Suid-Afrika nie - die beste le nog voor vir ons land!" 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.