Maksimum Man

Type
Book
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Abstract
Annette Kingwill 
Description
Elke mens moet in die een of ander stadium 'n balansstaat van sy lewe opstel. Die vraag is, 'Wat moet ek doen om 'n maksimum man in God se oe te wees?' Louis se, "Daar was 'n dag in my lewe wat ek my eerlik moes afvra of ek vir my rol as man, eggenoot en as pa toegerus is. Toe het ek so 'n bietjie van 'n studie gaan maak en werklik die aangesig van die Here gesoek en daardeur is Maksimum man gebore."  
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.