Adam se Hart

Type
Audio/Visual
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Subject
Huwelik, Marriage 
Tags
Description
Ten spyte van Dawid se owerspel, die wellus in sy lewe en die bloed op sy hande, was hy gereken as die grootste koning van alle tye. Dawid het ten spyte van sy foute, sy hart uitgestort voor God. Hy het naak, sonder pretensies in die hart van sy manwees gestaan. In Adam se Hart praat Gretha oor die hart van elke man voor God. Tradisionele leuens dat ware manwees gemeet word aan sukses, krag, status, inkomste en seks, word uitgejaag. Jy sal in hierdie DVD besef wat die impak is van die verhouding met jou eie pa en gekonfronteer word met jou eie pa-wees. Wat dit beteken om die hoof van jou huis te wees, gaan nuwe definisie kry in jou lewe. Jou verhouding met jou vrou gaan opgeroep word tot 'n totaal nuwe, maar fantastiese standaard. Gretha praat reguit, kaalvuis, en met flymskerp humor oor die dinge waarna elke vrou smag. Jy gaan opnuut besef wat dit gaan vat om die King Arthur vir jou vrou se lyf, se hart en se lewe te wees. 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.