Wanneer Tienerpartytjies handuit ruk

Type
Audio/Visual
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Subject
Tieners, verhoudinge, ouerskap 
Description
CD: Wanneer Tienerpartytjies handuit ruk Met tienerpartytjies wat al hoe meer handuit ruk - rakende drank, dwelms en seks - is hierdie CD vir enige ouer 'n móét! Gretha gee meer inligting aan ouers rondom: ? Rainbow-partytjies en allerhande ander seksspeletjies wat jong kinders op partytjies speel ? "Drinking-games" wat tieners speel op partytjies ? Die "chocking-game" waar kinders hulself wurg en seksuale dinge aanvang in die proses ? Hoe om jou kind weerbaar te maak teen drankies wat "gespike" word met die "date-rape-drug" ? Praktiese vaardighede wat jou kind kan uithelp teen die groep se druk Oor die aanbieder: Wanneer ons die geleentheid het om 'n positiewe verskil te maak in die lewe van kinders en ouers word ons meedoeners in die verandering van die sameleweing. Gretha glo dat 'n mens se opvoeding as kind, jou keuses as man of vrou en die mense wie jy kies as geselskap, jou dikwels negatief slyp en weerhou van jou Goddelike ontwerp. Wat haar egter opgewonde maak is volgehoue geleenthede tot verbetering, versterking en eindelik: lewensverandering. Gretha se bediening fokus daarop om kinders en ouers te begelei in hierdie lewensverandering. Ten einde dit te bereik, bied Gretha werkswinkels, seminare en kampe aan vir tienerdogters en seuns in die veld van seksualiteit en leierskap. Sy het ook verskillende ouerskap CD's om ouers te begelei in die opvoedingstaak van seksualiteit, dissipline en positiewe ouerskap. Gretha bied ook Huweliksverrykingskampe aan en tree op as motiverende spreker. Vanuit haar getuienis is dit duidelik dat God ons ervaringe gebruik en ten geode laat meewerk om met nuwe oë na ons verlede te kyk en met 'n verwagting vooruit te gaan. Gretha is getroud met Francois en is geseën met drie dogters, Giano, Tiónne en  
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.