Geld

Type
Audio/Visual
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Subject
Geld 
Tags
Geld 
Description
As kinders van die Here weet ons almal dat ons nie God én Mammon kan dien nie. Tog is daar duisende huwelike wat bloei agv geld. Party paartjies sukkel met te min geld, ander struikel en leef onafhanklik van God agv te véél geld. Om dinge te vererger sien ons dikwels geld anders as ons maat in die verhouding. Met hierdie heerlike praktiese dvd sal jy ‘n paar dinge wys raak oor geld in die huwelik – beginsels en wyshede wat jou finansies kan seën, en jou en jou maat meer begrip vir mekaar se sieninge oor geld kan gee. 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.