Sê nou God bestaan nie?

Book Stores
Type
Book
Authors
Category
Teaching
[ Browse Items ]
Publisher
Nasionale Boekdrukkery, South Africa
Description
Bestaan God regtig? Die God van wie die Bybel praat? Hoe weet mens 'n dit séker?
In leeslekker styl voer ds. Westerrink 'n openlike, doodeerlike gesprek met twyfelaars wat glo. Sy begrip en rustige oortuiging toon dat hy sélf twyfel ken, maar ook die Bybel en die belydenisskrifte. Die word deurentyd by die gesprek betrek, verleen oorredingskrag aan sy argumente...
Van hoofstuk tot hoofstuk word die lewer deur Westerlink se helde, aangrypende logika meegevoer op 'n weg uit die moeras van twyfel. 'n Weg so verrassend, so eenvoudig, dat 'n mens dit skaars kan (wil?) glo.

Number of Copies
1
Library | Accession No | Call No | Copy No | Edition | Location | Availability |
---|---|---|---|---|---|---|
Main | 291 | WES | 1 | Yes |