Bemoedigende raad vir moedelose ouers

Type
Book
Authors
Dobson ( Dr James )
 
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Publication Year
2005 
Publisher
CUM 
Tags
Description
"Help!" Ek's op 'n wegholtrein en ek wil afklim!"

Laat kind grootmaak jou uitgeput en moedeloos voel? Lyk dit of jy heeldag eindelose vrae moet beantwoord, kinders moet rondry en in iemand anders se behoeftes moet vorsien? Storm jy deur jou dae soos 'n wegholgoederetrein?

Dis tyd om van die trein af te klim voor dit ontspoor. Dr. James Dopson, bekende en vertroude gesaghebbende oor die onderwerp van die gesin, wys dat dit wél moontlik is om jou leeftempo genoegsaam te laat afneem sodat jy jou kinders en jou dag kan geniet. DIt begin deur nee te sê vir "roetine-paniek" - en ja vir 'n meer vervullende lewe van rus en vrede. 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.