Krag Van Intersessie, Die: Ontdek Jou Roeping Om Vir Mense in Te Tree by God

Buy online ($)
Type
Book
Authors
ISBN 10
1920156313
ISBN 13
9781920156312
Category
Teaching
[ Browse Items ]
Publication Year
2007
Publisher
Pages
168
Subject
Gebed, prayer, intercession, intersessie
Tags
Description
Die skrywer verstaan, leef en beoefen die waarheid van intersessie. Intersessie is een van die mees essensiele voorregte van en opdragte aan alle Christene. Daar moenie net oor gebed gepraat word nie, maar die kerk moet met erns en toewyding begin bid vir die uitbreiding van die koninkryk. In die krag van intersessie - verduidelik Bennie Mostert die verskil tussen gebed en intersessie, bied hy riglyne vir 'n dieper verstaan van die gebedsverantwoor- delikheid van die kerk, en motiveer hy gelowiges om voor God te gaan staan, sodat ver- lorenes gered kan word. Wanneer gelowiges se gebedsfokus verskuif na onbereiktes, herlewing en die verbreking van die vestings van die bose, sal 'n nuwe dag vir die kerk aanbreek, sal elkeen van ons medewerkers van God mag wees in die insameling van die oes.
Number of Copies
1
Library | Accession No | Call No | Copy No | Edition | Location | Availability |
---|---|---|---|---|---|---|
Main | 65 |
MOS |
1 | Yes |