So Spreek die HERE? Is dit werklik Hy wat spreek

Type
Book
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Publication Year
1999 
Publisher
VG Uitgewers, South Africa 
Description
Hoe weet ons dat dit werklik God is wat spreek? Daar is vandag 'n onversadigbare aanvraag na die profetiese woord van die Here. Christene is baie gretig om "'n woord van die Here" te ontvang of om dit aan ander mee te deel. Parallel met die begeerte na die egte, is daar ongelukkig ook die neiging tot oordrewe of valse profetiese bedieninge. 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.