Die Huweliksdaad

Book Stores
Type
Book
Authors
LaHaye ( Tim & Beverly )
Category
Teaching
[ Browse Items ]
Publication Year
1997
Publisher
Description
God wil hê die huweliksdaad moet die mees voortreflike ervaring wees wat twee mense met mekaar kan deel.
Tim en Beverly LaHaye se openhartige, diepgaande en Bybelse bespreking van seksuele liefde vir getroudes verskaf riglyne, doelwitte, beginsels en navorsingsresultate wat egpare sal help om ’n bevredigende huweliksverhouding te bou. Die fokus bly deurgaans op God en sy belangrike rol in ’n genotvolle, opbouende seksuele verhouding.
Die huweliksdaad gesels openhartig oor al die geheime en fynere nuanses van die seksuele lewe in die huwelik. Daar is ’n sensitiewe balans in die duidelike en gedetailleerde aanbieding van die intieme verhouding tussen man en vrou. Hierdie boek sal beide die liefde en die liefdeslewe verryk van dié wat dit lees.
Oor die outeurs
Dr. Tim LaHaye was die stigter en president van Family Life Seminars. Hy was ’n voormalige onderwyser en leraar, die skepper van die Hulle wat agterbly-reeks en het eindtyd-voorspellings bestudeer. Hy het meer as 60 niefiksie-boeke oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe geskryf.
Beverly LaHaye is die stigter van Concerned Women for America, ’n gebedsnetwerk en werksgroep wat graag die belange van die gesin wil beskerm. Sy is die outeur van verskeie boeke.

Number of Copies
1
Library | Accession No | Call No | Copy No | Edition | Location | Availability |
---|---|---|---|---|---|---|
Main | 469 | LAH | 1 | Yes |