Skadu's Van Die Toekoms
Buy online ($)
Type
Book
Authors
ISBN 10
1868298132
ISBN 13
9781868298136
Category
Teaching
[ Browse Items ]
Publication Year
2002
Publisher
Pages
240
Description
Een van ons grootste bronne van profetiese visie word gevind in 'n beter begrip van die verlede," sê topverkoper-outeur Rick Joyner. Ek het Christus se interaksie met die apostels bestudeer, asook die lewe van die vroeë kerk ten einde gehoorsaam te wees aan 'n hemelse visioen wwaarin ek meegedeel is dat ek die toekoms nie akkuraat kan vooruitskat nie, tensy ek die verlede verstaan."
As 'n profetiese skrywer skets Rick Joyner portrette van bekende Christene uit die verlede - hulle suksesse en mislukkings - om daardeur God se dienaars van vandag toe te rus. Rick Joyner verduidelik: " Wanneer ons die foute bestudeer wat vorige geslagte gemaak het, is dit nie om hulle n oneer te bring nie, maar om hulle te leer."
In hierdie belangrike boek bestudeer Joyner die lewe en bediening van die apostels en ook van later geslagte gelowiges. "Van die grootste helde in die kerkgeskiedenis het ook van die grootste foute gemaak. Hulle het gedink hulle open 'n venster op die hemel, maar het in der waarheid 'n hek van die hel oopgesluit. Ons wil hierna kyk sodat ons die vensters kan skoonmaak, en ook die hekke kan sluit wat die openings is waardeur die vyand toegang verkry om sy dodelike werk te doen."

Number of Copies
1
Library | Accession No | Call No | Copy No | Edition | Location | Availability |
---|---|---|---|---|---|---|
Main | 479 | JOY | 1 | Yes |