Die Hollywood Hang-up

Type
Audio/Visual
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Subject
Tieners, verhoudinge 
Description
Die Hollywood Hang-Up sal 'n wake-up call wees vir elke jong ou en meisie oor die invloed wat hierdie media op hulle het - of dit nou gaan oor mooi lywe, sensualiteit, drank, dwelms, suskses of die wanpersepsies oor verhoudinge dit alles word deur Gretha ontbloot.

Bobby van Jaarsveld deel ook die verhoog met Gretha, waar hy openhartig gesels oor die stupid foute wat hy in sy lewe gemaak het - iets wat jou twee keer sal laat dink oor jou eie keuses. Wees cool sonder om 'n fool te wees. Kry nuwe antwoorde, nuwe rolmodelle - en wees so deel van die nuwe generasie. 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.