Liefde vs Lus

Type
Audio/Visual
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Subject
Tieners, verhoudinge, seksueel 
Description
Natuurlik weet kinders van die Here dat hulle getroud moet wees voordat hulle seks mag hê. Maar jongmense wonder dikwels wat God se rede is? En wat gemaak as jy regtig ware liefde gevind het? Tel dieselfde dinge dan ook? Wat van vry? Hoe ver is té ver? So baie vrae, so min antwoorde! Met hierdie DVD gaan jy antwoorde kry op die reguitste manier ooit! Gretha praat 'n taal wat jongmense verstaan. Sy deel haar en haar man se getuienis rondom seksuele dinge op só 'n manier , dat die jongklomp nie net daarmee identifiseer nie, maar dat hulle lewensuitkyk verander. Die DVD is nie net lekker reguit nie, maar word gekenmerk deur Gretha se flymskerp humor. Brace yourselves - seks is nie vir sissies nie! 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.