Gesonde gesinne, geseende kinders

Type
Audio/Visual
Authors
Category
Teaching
[ Browse Items ]
Subject
Ouerskap, kinders, gesinne
Description
Terwyl sommige ouers in die Bybel se voorbeeld navolgenswaardig was, was daar ander se manier van doen wat skade en verwonding na hul kinders gebring het – met gevolge wat verder as die kinders self gestrek het….gevolge wat ‘n nageslag geïmpakteer het. In hierdie dvd sal jy uit hierdie verskillende ouers se foute en suksesse leer. Jy as ouer sal gekonfronteer word met die wete dat kinders soms verwond word in hul gees met ons woorde, dade en voorbeeld. Tog sal jy ook hoor dat ons die geleentheid het om ons kinders te seën, hulle te salf en ook hulle nageslag Goddelik kan beïnvloed.
Number of Copies
1
Library | Accession No | Call No | Copy No | Edition | Location | Availability |
---|---|---|---|---|---|---|
Main | 247 | WII | 1 | Yes |