Worthy Women Conference '09

Type
Audio/Visual
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Subject
Women 
Tags
Women 
Description
Die druk op vroue om te voldoen aan 'n sekere standaard van vrou-wees, hetsy as ma, beroepsvrou of huweliksmaat, word al groter! Tydens die Worthy Women Konferensie is vroue bemoedig met die boodskap dat hulle waardigheid in die Naam van Jesus opgesluit is - nie in hulle voorkoms, prestasies, of vermoëns nie - net in Hom! Hulle kon opstaan uit 'n verlede waarin hulle waardigheid gesteel is. Vroue is ook gekonfronteer met die vrae: Lééf jy waardig? Is daar kompromieë in jou lewe wat God se Woord betref? Watter vrug dra jou woorde en lewenswyse? Glo jy dat die volle Woord van God waar is, selfs in die 21e eeu? In die laaste sessie is vroue bewapen met die openbaring dat God hulle oproep om aan hulle eie mans onderdanig te wees. Die angel is gehaal uit die tradisionele verstaan van onderdanigheid, en vroue is vrygemaak van leuens en wanpersepsies hieroor. Vroue is bemagtig as warriors vir hulle mans, en het geleer waarmee God hulle bewapen het om vir hulle mans te veg In hierdie 3 DVD's sal jy uitgedaag, bevry, geïnspireer en bemoedig word. In Gretha se Woordgetroue, reguit en skertsende boodskappe sal elke vrou haarself raaksien, en die uitnodiging hoor om een van God se Worthy Women te wees! 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.