Worthy Women Conference 2013

Type
Audio/Visual
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Subject
Women 
Tags
Women 
Description
Ons word van kleins af geleer dat Jesus die Bruidegom is en ons die bruid – tog verstaan ons nie werklik wat dit beteken om met Hom in verbond te wees of dag tot dag ‘n intieme verhouding met hierdie Bruidegom te he nie.

Tydens hierdie jaar se Worthy Women Conference (WWC) is die sluier gelig en harte uitgestort voor Hom.

Met die kyk van hierdie dvd sal jy as bruid aangemoedig word om daardie daaglikse verhouding te koester. Jy sal saam met byna 7000 ander vroue hoor hoedat ons innerlike beloftes ons weerhou van geestelike groei en intimiteit met God. Met Gretha aan die woord, gaan jy so tussendeur die baie lag en huil, gedwing word om introspeksie te doen oor emosionele wonde wat ons vir jare saam met ons sleep – wonde wat mure om ons gees en hart bou – mure wat dit moeilik maak om God te sien en beleef vir wie Hy regtig wil wees in ons lewens.

Geniet hierdie dvd - maak klaar met jou innerlike beloftes en emosionele mure, en tree in verbond met die Konings van alle konings!
 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.