Worthy Women Conference 2012

Type
Audio/Visual
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Subject
Women 
Tags
Women 
Description
Ek weet nie van jou nie,maar ek het 'n begeerte om 'n vrou van invloed te wees. Ek wil meer wees as 'n mamma wat kinders grootmaak, die huis versorg , 'n inkomste verdien vir my huisgesin se oorlewing of 'n vrou wat daar is vir my man se behoeftes. Maak geen fout nie; ek WIL al hierdie dinge doen (omdat dit vir my lekker is en omdat dit nodig is). Maar meer nog - ek wil dit doen met 'n stempel wat ewigheidswaarde het. Ek wil my kinders, my man, my kollegas en familie asook die onbekende wereld daarbuite beinvloed met 'n geur van Jesus - sy Waarheid, genade en plan vir ons almal. Ek weet dat emosionele wonde my verhinder van geestelike volwassewording, en daarom wil ek God toelaat om daarmee te deal in my lewe. Ek wil wondvry leef sodat ek 'n instrument van hoop, genesing en inspirasie vir ander kan wees.

As jy dieselfde begeerte het, sal hierdie DVD jou inspireer om so n vrou te wees - 'n vrou van invloed! 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.