Jou familie, my familie

Type
Audio/Visual
Authors
Category
Teaching  [ Browse Items ]
Subject
familie, huwelik 
Tags
Description
Daar is sekerlik genoeg grappies oor skoonma’s om te dien as bewys dat familie ‘n redelike klomp probleme in die huwelik kan veroorsaak. Die wete dat bloed dikker is as water maak dit ook nie beter nie. As ons maar net kan besef dat God se Woord baie duidelik is oor hierdie onderwerp, en ons daarvolgens kan leef in ons verhoudinge, sal die helfte van die probleme alreeds uitgesorteer wees. In hierdie dvd gesels Gretha oor al die klein familie-jakkalsies wat die huwelikswingerd kan vernietig, en gee sy praktiese raad oor gesonde grense in die huwelik.  
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.