Gesant van God

Book Stores
Type
Book
Authors
Category
Biography
[ Browse Items ]
Publication Year
2002
Publisher
Description
“Gesant van God” deur Broer Yun en Paul Hattaway is ‘n besliste moet-lees vir elkeen wat sê hy is ‘n Christen. Die ware verhaal van Broer Yun word in detail vertel. Dit is die een wonderwerk na die ander, genoeg om jou asem te laat wegslaan. Maar die realiteit van vervolging word ook baie duidelik uitgespel. Vervolging. Tronkstraf. Marteling in die ergste graad. Ontsnappings. Hy vas vir 74 dae! Dit vertel die verhaal van mense wat tot bekering kom….. Dis die storie van ‘n gewone mens nes ek en jy, maar ‘n gehoorsame mens. Ek beveel hierdie boek beslis aan.
Number of Copies
1
Library | Accession No | Call No | Copy No | Edition | Location | Availability |
---|---|---|---|---|---|---|
Main | 99 |
YUN |
1 | Yes |